“As Scotty vier jaar gelede al geneem is vir ʼn skandering, sou dit hom en Werner jare lange hartseer gespaar het.”
Alles vir die sleutelwoord "Rustenburg"
Woede, hartseer oor gestroopte leeus kring uit
“Ek is verpletter. Ek het die leeus geken vandat hulle klein welpies was.”
Twee dag lank hoog bo grond verstrengel
“Hulle het vir die paramedici gesê al wat hulle kon doen, was om nie te beweeg nie omdat hulle bang was die vliegtuigie sou loskom en val.”
Waterbeperkings in Rustenburg ingestel
Volgens ʼn munisipale woordvoerder moes noodbeperkings noodgedwonge geïmplementeer word om te verhoed dat die dorp se krane leegloop.
Talle dakloos gelaat ná munisipaliteit hul strukture sloop
Die boustrukture is glo onwettig op iemand anders se grond opgerig.
Drie dood, 1 beseer toe voertuie van voor bots
“By paramedici se aankoms het hulle twee wrakke aangetref. Een van die voertuie het op sy dak gelê.”
Buurman skiet twee dood ná huisroof
“Hulle het vuurwapens op die bejaarde egpaar in die huis gerig en geld geëis.”
Oudburgemeester se FB-plasing versprei soos veldbrand
“Raai wat, hulle is almal Afrikaners,” het hy onder meer geskryf.
Burgemeester verdedig aankoop van 30 motors
Die burgemeester het gesê dié 30 motors is net die eerste aflewering en nog 50 motors sal Dinsdag bestel word.
Plaasmoord: ‘Dapper held’ dan gegroet
Die Toyota Fortuner wat tydens die voorval gesteel is, is Dinsdag in Mosambiek gevind.
Boer verloor lewe in nóg ʼn plaasaanval
ʼn Boer van Rustenburg in Noordwes het dié naweek sy lewe in nóg ʼn plaasaanval verloor – die derde sterfte in ʼn plaasaanval binne net 24 uur.
Oudburgemeester sterf
Hy sal Saterdag in die helde-akker van die Donkerhoek-begraafplaas begrawe word.
Video: Polisie jaag grondbesetters uiteen
Die openbare orde- polisie moes Donderdag ʼn groep oproeriges wat glo begin het om grond onwettig by die Rietvlei-kleinhoewes buite Rustenburg te beset, uiteen dryf.
Twee hoërskoolseuns sterf tragies
“Hul stemme vol lag word nou in die hele skepping gehoor.”
2 kinders sterf, talle beseer in botsing
Paramedici het die liggame van twee kinders, vermoedelik tussen ses en agt jaar oud, op die toneel aangetref.
Rubberkoeëls in Rustenburg afgevuur
“Ons het nie hierheen gekom om te baklei nie, dit was ʼn vreedsame optog dié. Al wat ons wil hê, is om bygestaan te word in ons nood.”
Skoolkamp eindig in tragedie
“Die voorval het op die kampterrein [waar die leerders tuisgegaan het] plaasgevind.”
Pasgebore baba dood aangetref
Die babadogtertjie was naak en reeds dood.
Verdagte ná inbraak doodgeskiet
ʼn Verdagte is vandeesweek in Rustenburg doodgeskiet nadat daar by ʼn onderneming wat motoronderdele verkoop ingebreek is.
Twee swaar gestraf ná wrede moord, verkragting
Hulle het die deur oopgemaak en die liggaam van die man in die huis ingesleep nadat hulle hom doodgeskiet het.