Jack Parow se inhegtenisneming was glo ‘n publisiteitsfoefie vir “iets groot” wat die naweek by die Oppikoppi-musiekfees in Limpopo gaan gebeur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rusverstoring"
Jack Parow agter tralies
Die kletsrymsanger Jack Parow, oftewel Zander Tyler (31), is Woensdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo rusverstoring by ʼn oord, waar hy oornag het om die naweek by die Oppikoppi-fees op te tree, veroorsaak het.