Paul Rusesabagina, wat in die fliek Hotel Rwanda as ʼn held uitgebeeld word wat die lewens van meer as 1 200 mense gered het tydens die land se menseslagting in 1994, is deur die Rwandese regering in hegtenis geneem op terreurklagtes, het die polisie Maandag aangekondig
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rwanda"
SA sal saamwerk om ‘volksmoordenaar’ hier aan te keer
“Terwyl Suid-Afrika sekere uitdagings ondervind om uitvoering aan die versoek te gee, werk hy aktief om dit op los en bly Suid-Afrika heeltemal verbind tot samewerking met die IRMCT.”
Ebola versprei na stad, bedreig land se bure
Owerhede in die DRK het ʼn oproep vir kalmte gedoen nadat ʼn geval van die dodelike Ebola-virus in die stad Goma aangemeld is.
Afrikaprojekte gryp verbeelding aan
Afrika is besig met die implementering van twee omgewingsprojekte: Die skep van ‘n “groen muur” om woestynuitbreiding te bestry, en ‘n verbod op die gebruik van plastieksakke.
Suid-Afrika nie meer die enigste poort tot Afrika
’n Mens sou kon vra waarom internasionale finansiëledienstemaatskappye wat oor die afgelope paar jaar in Mauritius kantore gevestig het, dit nie in Suid-Afrika gedoen het nie.
Vryhandelsooreenkoms tussen 44 Afrikastate
’n Mens hoop dat iets van hierdie ooreenkoms kom, alhoewel die ondervinding eerder skepties maak. Groot woorde en planne het al uit Afrika gekom en min het daarvan gekom wat tasbaar en tot voordeel van die mense is.
Ramaphosa: Deeglike gesprekke nodig voor vryhandel werklikheid word
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagaand laat gesê die Suid-Afrikaanse regering het meer tyd nodig om relevante belanghebbendes en beleggers te raadpleeg oor die vryhandelooreenkoms voordat dit finaal onderteken word.
SA onderteken verdrag wat lei tot vryehandelooreenkoms
Pres. Cyril Ramaphosa was Woensdag een van meer as 40 Afrika-staatshoofde om die Kigali-verdrag te onderteken wat gaan lei tot vrye handel tussen Afrikalande.
Paul Kagame en die suksesverhaal van Rwanda
Of Rwanda egter ná die afsterwe van die kragman Kagame sal voortbou op sy sukses, of weer terugval in die ou patrone van etniese geweld, sal nog gesien moet word.
Rwanda bloei nie meer inwendig nie
Dit is verfrissend om ʼn Afrikaleier teë te kom wat buite die grense van die rewolusie kan dink.
Suid-Soedan en die gevaar van ʼn volksmoord
Dit sal ʼn klad op die naam van internasionale menseregte wees indien etniese minderhede in Suid-Soedan uitgemoor word weens burokrasie.
VN-veiligheidsraad wil volksmoorde voorkomend aanspreek
Met die VN-veiligheidsraad se bespreking ter herdenking van die Rwandese volksmoord van 1994, het die lidlande besluit dat die probleem in die toekoms meer doelbewus en sistematies as reaktief, soos in die verlede, aangespreek moet word.
Rwanda ontslaan ses SA diplomate
Rwanda se minister van buitelandse sake en samewerking, Louise Mushikiwabo, het bekend gemaak dat ses Suid-Afrikaanse diplomate uit die land ontslaan is.