Ryan Sandes het tydens verlede jaar se streng inperking 160 km (100 myl) by sy eie huis kafgedraf maar môre gaan hy sy agterplaas vir die kranse van die Drakensberge verruil.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ryan Sandes"
SA marathon-legende draf 160 km in sy agterplaas
“Wat my die meeste van die uitdaging geboei het, is die sielkundige stryd; hoe klop ’n mens daardie vervelige eentonigheid? Maar dit was beslis een van die taaiste dinge wat ek nóg aangepak het.”