Vanjaar se tema vir SA Huweliksweek is ‘Belê in jou huwelik’ en enigeen kan gratis op die webtuiste registreer om deel te neem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SA Huweliksweek"
Intiem vier sy vyftigste uitgawe
Die tydskrif Intiem het Dinsdagoggend sy vyftigste uitgawe saam met van hulle vorige voorbladgesigte, soos Dewald Wasserfall en sy vrou Anel en ander uitgesoekte gaste, by Isabella’s restaurant in die ooste van Pretoria gevier.
[Video] Egpare hernieu troubeloftes
Sowat 60 pare het hulle troubeloftes aan mekaar die afgelope naweek hernieu deur slotte aan ʼn brug in Pretoria vas te sluit.
Finansiële stremming kan lei tot egskeiding
Met SA Huweliksweek (1 tot 7 September) wat pas begin het, is dit ’n goeie idee dat egpare so gou moontlik hul gesamentlike finansies hersien.
Die uitwerking van egskeiding op kinders is groter as wat ’n mens besef
Van alle kinders wat vanjaar gebore is, sal 50% die effek van hul ouers se egskeiding ervaar vóórdat hulle 18 word. Só blyk dit uit ’n Amerikaanse navorsingsverslag.
Bekendes deel van SA Huweliksweek
SA Huweliksweek is om die draai en tientalle bekende Suid-Afrikaanse paartjies is reeds aan boord om as ambassadeurs vir dié veldtog op te tree.
Anel en Jakkie Louw praat oor Huweliksweek SA en Afrikaanse kortfilms
Ons gesels met Anel en Jakkie Louw oor Huweliksweek SA en Burger Meyer het gaan meer uitvind oor die twee kortfilms, Vuil Wasgoed en Totsiens, Pa.
Tieners, ‘n wenplan vir jou kind en SA Huweliksweek skop af
Ons praat vir oulaas oor tieners m en begin met ʼn splinternuwe gesprekreeks met die sportsielkundige en motiveringspreker, Jannie Putter. Rene Basson vertel jou alles van vanjaar se SA Huweliksweek.