“Ons aanvaar dat diere lewende wesens is, maar ʼn mens kan nie met ʼn dier redeneer oor sy gedrag wat mense bedreig nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SA Jagters"
Tydelike permitte goeie nuus vir vuurwapeneienaars
Sommige vuurwapeneienaars wag al langer as ses maande vir hul lisensiekaarte, ondanks die feit dat hul aansoeke om ʼn vuurwapenlisensie reeds goedgekeur is.
SA Jagters help aasvoëls bewaar
In Lichtenburg word daar al vir etlike jare ’n aktiewe aasvoëlrestaurant bedryf en tydens voertye besoek tot 200 aasvoëls gelyktydig die perseel.
SA Jagters gereed vir regsgeding teen vuurwapenwet
Volgens Camphor is daar talle voorgestelde wysigings aan dié wet wat as onprakties en onregverdig beskou word.
SA Jagters reg om te veg vir vuurwapenbesit
Die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens wat vuurwapens vir selfverdediging wil verbied, sal ook nadelig vir die land se jag- en sportskietbedryf wees.
Min tyd om onwettige vuurwapens in te lewer
Die vuurwapenamnestie eindig op 31 Januarie.
Minister wil ou groen vuurwapenlisensies ongeldig laat verklaar
Organisasies moedig vuurwapeneienaars met die ou groen lisensies nou aan om so gou as moontlik vir ʼn nuwe vuurwapenlisensie aansoek te doen.
Vuurwapenbeleid belangrik vir álmal
Konsepwetgewing sou selfverdediging as ’n beweegrede vir die besit van ’n vuurwapen verwyder. Indien slegs die polisie en die leër die reg het om vuurwapens te besit, sou die samelewing nie veiliger nie, maar meer kwesbaar wees.
Pleidooi aan Ramaphosa oor vuurwapenwetgewing
“Soos met die e-tol-fiasko – waar burgers bloot geweier het om te betaal – kan ons in ʼn situasie beland waar wettige vuurwapeneienaars ook op dié punt kom. Help ons om dié situasie te vermy.”
Jou vuurwapenlisensie het verval – wat nou?
Johandre van Zyl bied duidelikheid oor vuurwapeneienaars se posisie rakende vuurwapenlisensies wat verval het en die pad vorentoe.
Meer as R1 miljoen se droogtehulp vir Sutherland
“Die mense kry baie swaar. Party dae is daar nie kos op hulle tafels nie. Ek weet van boere in die noorde van die Oos-Kaap wat hulle plase se sleutels by hulle buurman gaan aflaai het en weggery het.”
‘Onwettige’ wapeneienaars kry binnekort uitsluitsel
“Ons is vol vertroue dat die hof se uitspraak ons sal akkommodeer en help om te minste sommige van hierdie onsekerhede op te los.”
Kommer oor beoogde forensiese ballistiese register
“Ons hoop Klatzow se onlangse bevindinge sal die SAPD aanmoedig om eerder ander sinvolle en haalbare maatreëls oor vuurwapenverwante misdaad in die land te oorweeg, as om wettige vuurwapeneienaars te vervolg.”
Plaasmoorde: Jagtersvereniging reageer ná video
“Ons simpatiseer met die plaasgemeenskap, boere en almal wat op plase woon. Ons ondersteun hulle en is bekommerd oor hul welstand.”
Vuurwapenlisensies: Saak na konstitusionele hof
“Die hooggeregshof se uitspraak op 4 Julie was ʼn reuse-oorwinning vir alle wettige vuurwapeneienaars. Ons is versigtig optimisties dat die konstitusionele hof in ons guns sal beslis.”
Vuurwapenlisensies: Polisie appelleer
“Daar word dus van vuurwapeneienaars met geldige vuurwapenlisensies verwag om steeds hul vuurwapenlisensies betyds te hernu.”
Vuurwapenlisensies: Polisie sê oor uitspraak
“Intussen sal die SAPD alle vuurwapens hou wat aan die polisie oorhandig is deur mense wat versuim het om hul lisensies in ooreenstemming met die Wet op Vuurwapenbeheer te hernu.”
Hof sê oor vuurwapenlisensies
Die Pretoriase hooggeregshof het Dinsdag ten gunste van ʼn hofaansoek van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) beslis.