Dis ʼn toets wat jou ʼn beklemming gee, een wat vooraf al die verwagtinge skep maar waar dinge verkeerd kan loop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SA"
Sieklike Suid-Afrikaner (92) geforseer om Brittanje te verlaat
Myrtle Cothill, ʼn 92-jarige weduwee wat in Suid-Afrika gebore is maar nou in Brittanje by haar enigste dogter woon, word moontlik deur afgedwingde deportasie in die gesig gestaar, ondanks haar swak gesondheid.
SA kan dalk by Pole leer
In Pole gebeur tans iets merkwaardigs wat lesse vir Suid-Afrika inhou. Dit gaan om ’n populistiese regering wat die demokrasie ondermyn en deur ’n lewendige burgerlike samelewing beveg word.
Weermag ontken SA troepe probeer Lesotho-staatsgreep fnuik
Die departement van verdediging sê berigte dat Suid-Afrikaanse troepe betrokke was by ‘n poging om ‘n staatsgreep in Lesotho te fnuik is onwaar.
Foto’s: SA ryg die medaljes in by Statebondspele
Suid-Afrika se Sewes-rugbyspan het Sondagaand ‘n goue medalje op die Statebondspele gewen nadat hulle Nieu-Seeland geklop het.
SA man sterf in fratsongeluk in VSA
Lihan du Plessis (27) is Maandag in Noord-Dakota dood na ‘n fratsongeluk in ‘n graansilo.
Tanzanië-minister sterf in SA
William Mgimwa, Tanzanië se minister van finansies, is in ʼn Pretoria-hospitaal aan natuurlike oorsake oorlede.