“Ek het ’n massiewe ‘trots Suid-Afrikaanse oomblik’ gehad toe Mavis my baba uit my arms neem en op haar rug vasmaak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SAA"
Vlieg nou na een van die wêreld se mees afgeleë eilande
Van die vulkaniese eiland se gewilde besienswaardighede is ʼn reuseskilpad, genaamd Jonathan, wat glo 185 jaar oud is.
Solidariteit verteenwoordig nóg kandidate in SAL-saak
Die vakbond Solidariteit het Donderdag aangekondig dat hy reeds tien wit mans verteenwoordig wat vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram aansoek gedoen het maar weens hul velkleur nie suksesvol was nie.
Regstappe oor SAL se uitlating van wit mans vir kadetprogram
Die vakbond Solidariteit het Woensdag met ʼn regsproses begin namens wit manlike kandidate wat weens hul velkleur nie in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se kadetprogram opgeneem is nie.
Geen wit mans in SAL-kadetprogram
Die vakbond Solidariteit het Dinsdag sy openbare veldtog teen die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) hervat nadat die lugredery geen wit manlike kandidate in sy kadetprogram opgeneem het nie.
Nuuskommentaar: Zuma – Geknelde land
Terwyl die Afrikaanse koerante min of meer eendragtig is in hul oordeel dat die land nie nog ‘n Zuma-termyn kan bekostig nie, bekommer die regering hom skynbaar nie veel oor hierdie kritiek nie.
Regering wil SAL geldelik onder sy vlerk neem
Die regering beplan om die Suid-Afrikaans Lugdiens (SAL) geldelik te ondersteun om die veiligheid van lugvervoer te verseker.