Die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir en sy medebeskuldigdes gaan Vrydag weer in die Alexandra-landdroshof verskyn nadat hulle glo saamgesweer het om twee ondersoekbeamptes te vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "saak"
“Modimolle-monster”-saak uitgestel
Die verhoor van Johan Kotze, die sogenaamde “Modimolle-monster” en sy drie medebeskuldigdes is Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof uitgestel.