Benewens die nuwe tuiste het dié seldsame slang ook ʼn nuwe naam gekry – Jean-Claude “von Egg-eater”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Saambr"
Seeskilpad gered ná haaiaanval
Lede van ʼn plaaslike duikskool het gesien hoe ʼn tierhaai ʼn karetskilpad aanval, omdraai en weer die hulpelose skilpad bykom.
Reusepylstert uit militêre hawe gered
Die pylstert is sowat 3,3 m lank en weeg 150 kg.
Vyf pylsterte in KZN gebore
Die pylsterte is Woensdag in uShaka Marine World gebore en is kort daarna in die see vrygelaat.