Die jongste seisoen sal op SABC 3 uitgesaai word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SABC3"
Karlien, spanmaat seëvier in Seychelle-uitdaging
Die sangeres het in ʼn emosionele plasing op sosiale media geskryf dit was ʼn tawwe uitdaging om weer aan die kompetisie deel te neem en dat sy nie verwag het om te wen nie.
‘The Bold and the Beautiful’ nie meer op die kassie
Die SAUK het aangekondig dat die gewilde Amerikaanse sepie, The Bold and the Beautiful, vanaf Maandag 4 Maart nié meer op SABC3 uitgesaai sal word nie.
Brendan Peyper en Kie. kraai koning in TV-reeks
Die reeks bestaan uit ʼn stel moeilike uitdagings wat deelnemers se ratsheid, handvaardigheid, koördinasie, uithouvermoë en intelligensie tot die uiterste beproef.
Afrikaanse sanger finalis vir sexyste man; in nuwe TV-reeks te sien
“Al hierdie dinge het skielik oor my pad gekom – dis ʼn baie opwindende tyd vir my en ek gryp elke geleentheid met ope arms aan,” het die sanger vertel.
UKKSA sê oor sepie-rasgeweld wat skok
Dié sepie het ʼn rasseherrie ontketen nadat twee wit mans die karakter Sechaba Moloi-Matabane ʼn “bobbejaan” genoem het, hom geslaan en toe lewend begrawe het.
TV-lisensies vir tablette en slimfone dalk SA se voorland
Die SAUK wil hê die Uitsaaiwet moet sodanig verander word dat dit Suid-Afrikaners sal verplig om TV-lisensiegelde te betaal vir toestelle soos tablette, rekenaars en slimfone.
‘‘Isidingo’ word misbruik om anti-wit rassisme te bevorder’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag sy kommer uitgespreek oor die openbare reaksie wat gevolg het op ʼn onlangse episode van Isidingo op SABC3 waarin wit-op-swart rassisme uitgebeeld is.
Rasgeweld in sepie skok
Kykers is hewig ontsteld oor dié ‘rassisme’ en het glo die sepie by die Uitsaaiklagtekommissie (UKKSA) verkla.
Nóg ʼn gewilde program keer terug na die SAUK
Die nuus volg ná ʼn aankondiging in Augustus dat die Amerikaanse sepie, Days of our Lives, ook na die kassie terugkeer.
‘Days of our Lives’ terug, maar…
Days of our Lives sal na verwagting einde Augustus na SABC3 terugkeer, maar dié gewilde Amerikaanse sepie se nuwe tydgleuf het kykers warm onder die kraag.
AfriForum lê klag oor Afrikaans op SAUK-TV
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy sal die verskraling van die SAUK se TV-aanbod in Afrikaans op alle moontlike maniere teenstaan.
SAUK: Afrikaans skuif toe wel
Die SAUK het aangekondig dat die Afrikaanse nuusbulletin van SABC2 na SABC3 geskuif het, hoewel die openbare uitsaaier dit vroeër ontken het.
AfriForum vra SAUK vir duidelikheid oor Afrikaanse TV-uitsendings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ‘n dringende skrywe aan die SAUK gestuur en duidelikheid versoek oor die toekoms van Afrikaanse programme op die openbare uitsaaier se televisiekanale.
SAUK ontken dat hy Afrikaans skrap
Die SAUK het Donderdag ontken dat hy amper al sy Afrikaanse programme op SABC2 permanent na SABC3 gaan skuif.
Nuuskommentaar: SAUK mors met Afrikaans
Die SAUK sal met ‘n baie groot verskoning moet kom vir die ongevoelige en lomp wyse waarop ‘n sensitiewe kwessie hanteer is.
Kykers boos na Afrikaanse nuus ‘verdwyn’ op SABC
Suid-Afrikaanse televisiekykers is boos oor hulle nie die Afrikaanse nuus op die SAUK se televisiestasies kan kyk nie, berig Channel24.