Verskeie vakbonde eis dat skole moet toemaak tot ná die Covid-19-pandemie sy piek bereik het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sadou"
‘Sluit skole tot ná Covid-19-piek’ – vakbond
Die vakbond stel nou September voor vir die heropening van skole.
Eldorado Park vra AfriForum se hulp teen Lesufi, Sadou
“Ons klagtes oor onderwysers wat afwesig is en geweld aanhits, val op dowe ore.”
Vakbond ondersoek onderwyser se ‘rassistiese uitlating’
Die vakbond sê die onderwyser kan nie meer vertrou word om haar verantwoordelikhede as onderwyser na te kom nie.
Kan die regering vakbonde in die staatsdiens vasvat?
Dlodlo het aan haar kabinetskollegas geskryf en gevra dat hulle by die riglyne van die ministeriële handboek hou. Dlodlo het ook te kenne gegee dat sommige regeringsdepartemente net opgeblaas is.
Gekoopte onderwysposte: ‘Sadou ʼn giftige invloed op skolestelsel’
Die DA het gesê Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, moet verseker dat die beamptes en onderwysers wat betrokke was by die koop en verkoop van onderwysposte onmiddellik vervolg word.
Nuuskommentaar: Sadou en gekoopte poste
Vrydag is D-dag vir minister Angie Motshekga om die verslag oor poste vir kontant, wat Sadou betrek, bekend te maak. Die bekendmaking is reeds twee keer deur Sadou-dreigemente vertraag, maar ʼn kopie wat aan die media uitgelek is, behoort die minister genoeg te inspireer om met ʼn ongeredigeerde verslag deur te druk.
Kontant-vir-poste-skandaal: Angie moenie skrik vir Sadou nie, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het die minister van basiese onderwys gemaan om nie deur die onderwysersvakbond Sadou geïntimideer te word nie en om die sogenaamde kontant-vir-poste-verslag vry te stel, soos beplan.
Ondersoek oor verkoop van onderwysposte
ʼn Taakspan het begin om ondersoek in te stel na bewerings dat onderwysposte verkoop is, het die departement van basiese onderwys gesê.
‘Tot 30% van onderwysers voel onveilig in skole’
Die provinsiale en nasionale departement van basiese onderwys doen weinig om onderwysers en skoolhoofde met die dissipline-krisis in skole te help.
Nuuskommentaar: Verraad teenoor die land en sy jeug
Verskeie kenners meen die “verbeterde” matriek-uitslae is eerder die gevolg van laer standaarde as die verbetering van onderwys.
Dis goed dat elkeen die kwelvrae anders hanteer
Dat die Afrikanervolk in 2011 onder druk is in vele opsigte is ‘n aspek wat mense grootliks oor gaan saamstem. Die aanloop en geskiedenis oor…