“Met een hektaar kan jy ʼn ekonomiese eenheid bedryf en jou jaarlikse oes pas in jou bakkie se paneelkissie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "saffraan"
Boere kan woeker met ‘rooi goud’ in droë streke
Suid-Afrika kan in die komende jare ʼn beduidende produsent en uitvoerder van saffraan, verreweg die wêreld se duurste spesery, word.