Volgens dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, kan die bedryf uitsien na ʼn tydperk van ekonomiese herstel en werkskepping.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sagtevrugte"
Navorsing gedoen om vrugte langer smaakliker te laat bly
Dit is ʼn onaangename verrassing om in ʼn skynbaar perfekte vrug te byt en dan te sien dat die binnekant verbruin het. Dit smaak ook sleg.