Die verdagtes het glo die SAID uit byna R1 miljoen bedrieg.
Alles vir die sleutelwoord "SAID"
Luister: Harber oor laagte-, hoogtepunte in media tydens staatskaping
Prof Anton Harber het vir twee jaar tientalle onderhoude gevoer met politici, joernaliste, polisiemanne en fluitjieblasers voordat hy twee merkwaardige verhale oor joernalistiek in dié tyd saamgevoeg het. En dit lees soos spioenasieriller.
Amptenaar van inkomstediens vas vir korrupsie
Die amptenaar het in sy uniform na die Tshilwavhusiku-polisiestasie gegaan en voorgegee dat die inkomstediens hom gestuur het om ʼn vragmotor met ʼn vrag sigarette te gaan haal.
Pa, dogter bedrieg inkomstediens glo uit byna R1 m
Die pa en dogter sal na verwagting volgende week saam in die landdroshof in Nelspruit verskyn.
EFF verwerp uitspraak oor ‘rogue’-eenheid
Die EFF bestempel die uitspraak as “irrasioneel, ongrondwetlik en bowenal ʼn bedreiging vir nasionale veiligheid”.
OB reageer op hofuitspraak
Adv. Busisiwe Mkhwebane meen daar is meer as genoeg bewyse om haar verslag oor die sogenaamde “rogue”-eenheid in die SAID te staaf.
Hofuitspraak moet einde maak aan berugte ‘geheime eenheid’
Ivan Pillay en Johann van Loggerenberg sê weens die voorgesette berigte oor die sogenaamde “rogue”-eenheid het belastinginkomste beduidend gedaal en is die institusionele stelsels in die SAID gebroke.
SAID-beampte in hof vir korrupsie, afpersing
Die beampte het beloof dat hy die direkteur se uitstaande belasting sal laat verdwyn in ruil vir R20 000.
Moontlike belastingskok vir ‘vasgekeerde’ SA’ners
Suid-Afrikaanse ingesete belastingbetalers wat weens die internasionale Covid-19-reisbeperkings nie na hul buitelandse take kon terugkeer nie, kan ʼn slegte belastingverrassing kry.
Miljoene belastingbetalers outomaties geassesseer
Meer as ʼn miljoen belastingbetalers het reeds SMS’e ontvang wat aandui dat die SAID hulle outomaties vir die afgelope belastingsjaar geassesseer het.
Wat jy moet weet oor werknemersbelastingrekonsiliasie
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat die sperdatum vir die werknemersbelastingrekonsiliasie (EMP501-rekonsiliasie) vir die 2020-jaar van aanslag, ongeag die gevolge van Covid-19, steeds 31 Mei 2020 sal bly.
Covid-19-samevatting: Inkomstediens meld nog gevalle aan
Intussen versuim al meer pasiënte met tuberkulose of MIV in Gauteng om hul medikasie af te haal.
Só lyk tesourie se voorstelle vir belastingverligting
Intussen is die departement van finansies nog geheimsinnig oor hoe presies die hulppakket van R500 miljoen vir Covid-19 verkry gaan word.
Só lyk Jan Taks se voorlopige syfers
Die SAID se grootste bron van belastinginkomste is individue.
Belasting: Appèlhof beslis teen Lifman
Lifman het volgens die SAID uitstaande belasting van R352 miljoen, rente uitgesluit.
2 gevonnis wat Jan Taks uit miljoene swendel
Hulle het miljoene rande uitgegee op ʼn weelderige leefstyl, reise, voertuie en ander luukshede.
2 broers vas wat Jan Taks bedrieg
Die saak sloer al langer as tien jaar.
3 van SAID verwelkom terugtrek van klagte
Die drie sê dit is onmoontlik om te sê hoeveel ellende die jarelange vals beskuldigings vir hulle veroorsaak het.
Klagte teen SAID-hoës laat vaar
Die paneel het ooreengestem daar is geen redelike kans op suksesvolle vervolging wat een van die aanklagte betref nie.
SAID wil ‘slim, moderne’ diens bou
Die inkomstediens het reeds strategiese top-poste geadverteer om talentvolle en geesdriftige beroepslui te werf.