Chris Kleingeld van die Droëbone Produsente Organisasie gesels oor die gesondheidswaarde van boontjies en ons kuier by Andries Els, die wenner van verlede jaar se Akademia Sakeplan-kompetisie in die afdeling vir nuwe besighede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sakeplan-kompetisie"
Allegaartjie 3 – Program 40
In hierdie Allegaartjie praat ons met Anna Emm produksies oor Afrikaanse oudio-boeke vir kinders, ons gesels oor ʼn nuwe Afrikaanse skryfkompetisie en praat met een van verlede jaar se wenners in die Akademia Sakeplan-kompetisie.
Allegaartjie 3 – Program 22
Ons gesels met Nadia Beukes wat binnekort die immergewilde realiteitsreeks, Boer Soek ʼn Vrou, sal aanbied, ons vind meer uit oor Akademia se Sakeplan-kompetisie vir jong en nuwe besighede en gesels met die nuwe musiekgroep, Times 2.
Allegaartjie 2 – Program 100
Ons vertel jou meer van Akademia se sakeplan-kompetisie. Allegaartjie kuier verder by Sandra Prinsloo en Alexa Strachan en gesels met Nicholis Louw oor sy gospel-album.