Akademia begin Donderdag met sy nasionale sakeplankompetisie vir 2014 met prysgeld ter waarde van meer as R300 000.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sakeplan"
Afrikaanse sakeplankompetisie bekendgestel
Akademia, die nuwe hoëronderwysinstelling van die Solidariteit Beweging, het Dinsdag die grootste Afrikaanse sakeplankompetisie tydens ‘n seminaar oor entrepreneurskap bekendgestel.