Die departement van openbare ondernemings het gesê pogings, om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakereddingsproses af te handel en die lugdiens te herstruktureer, duur voort en ʼn besluit oor die finansiering sal binnekort aangekondig word.
Alles vir die sleutelwoord "SAL"
Private finansierders toon belangstelling in SAL
Die departement van openbare ondernemings het nou ook ’n lys van eienskappe bekendgemaak waaraan die regering wil hê die nuwe SAL moet voldoen.
SAL: Regering stel sakereddingsplan in werking
Vrywillige skeidingspakkette word in werking gestel en ʼn nuwe bestuurspan vir die SAL word binnekort aangestel.
SAL: Krediteure gee staat tot dán om sakereddingsplan te wysig
Sou die krediteure se voorwaardes nié dan nagekom word nie, kan die sakereddingsplan as onuitvoerbaar geag word.
Mboweni, Gordhan onderneem om R10 miljard vir SAL te vind
Die sakeredders vereis ʼn bedrag van R10,1 miljard om die plan te finansier.
SAL: Krediteure stem ten gunste van sakereddingsplan
“Krediteure kan nou voordeel trek uit Suid-Afrikaners sonder enige aanspreeklikheid vir hul optrede,” meen die DA.
Vakbonde aanvaar afleggingsvoorwaardes by SAL
Vakbonde het uiteindelik ingestem tot ʼn skeidingspakket.
Departement waarsku teen likwidasie van SAL
Die departement se beroep volg enkele weke voordat op 14 Julie oor die SAL se lot besluit sal word.
Regering meen sommige SAL-vakbonde tree verkeerd op
‘n Vertrouensbreuk het tussen die departement van openbare ondernemings en sommige vakbonde met lede in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) plaasgevind.
Nog geen antwoord oor SAL-reddingsplan
Pogings om sake by SAL te beredder is boonop deur die Covid-19-pandemie ontspoor wat lugvervoer wêreldwyd bykans tot stilstand gebring het.
SAL-pryse vir repatriasievlugte onbekostigbaar
Die pryse van vlugkaartjies van Amerika na Suid-Afrika het in minder as ʼn week met meer as 100% gestyg.
Die SAL-sage: Die geveg om idees en die eie belang daaragter
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se ondergang het nie oornag plaasgevind nie aangesien die lugredery al vir langer as ʼn dekade ʼn verliesmakende onderneming is, skryf Derek Mans en Gideon du Plessis.
SAL kan nie salarisse vir Mei betaal
Die lugredery het ook nie genoeg geld om sekere sakereddingsuitgawes te betaal nie.
Dudu Myeni tot misdadige direkteur verklaar
Myeni mag binne drie jaar aansoek doen om die beslissing ter syde te laat stel.
SAL hervat nié vlugte in Junie, sê sakeredders
“Dit is jammer dat die verklaring, wat nie goedgekeur is nie, ʼn onrealistiese verwagting by ons belanghebbendes geskep het.”
SAL hervat sommige vlugte in Junie
Dié buitelandse en streeksvlugte word egter gekanselleer.
Afleggings by SAL: Sakeredders mag appelleer teen arbeidshof se beslissing
Die afleggingsproses wat deur die Suid-Afrikaanse Lugdiens se sakeredders van stapel gestuur is, is vroeër vandeesmaand onregverdig verklaar.
Vonke spat oor SAL-sakeredding
Sakeredders van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wil meer geld hê, maar Pravin Gordhan soek eers ʼn reddingsplan.
Video: Talle SA’ners uit Doha uiteindelik tuis
Toe die vliegtuig met dié groep Suid-Afrikaners in Johannesburg begin neerstryk, het almal die Suid-Afrikaanse volkslied uit volle bors begin sing.
SAL betaal steeds nie belasting, sê DA
Die DA meen die lugdiens oortree die voorwaardes wat die nasionale tesourie aan hom gestel het toe die reddingsboei uitbetaal is .