Die metaalwerkersvakbond Numsa en die Suid-Afrikaanse kajuitbemanningsvereniging (Sacca) was suksesvol in hul aansoek in die hof om die afleggingsproses by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te stuit.
Alles vir die sleutelwoord "SAL"
Mboweni maak reeks radikale uitsprake tydens vergadering
Mboweni het hom uitgespreek oor die SAL, die onafhanklikheid van die Reserwebank en die algehele afsondering.
SA’ners wat terugkeer sit vir ure op OR Tambo
Die groep het meer as vyf ure lank buite die vliegtuig met hul bagasie gewag.
Proses begin om SAL met nuwe lugdiens te vervang
“Die oorgang na die nuwe lugdiens gaan dalk opofferings, pyn en swaarkry tot gevolg hê vir almal wat betrokke is.”
Sakeredders: Net twee opsies vir SAL
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakeredders het gesê daar is net twee opsies vir die beleërde staatsonderneming oor.
Minister vergader vandag met SAL
“Die ineenstorting van SAL is nie onverwags nie en volg op baie jare van wanbestuur.”
SAL: ‘Dank wittes eerste af’ – swart vlieëniers
ʼn Groep vlieëniers sê dis noodsaaklik dat SAL swart vlieëniers moet behou nadat die sakereddingsproses afgehandel is.
Vakbonde skop teen afleggings by SAL
Die vakbonde sê hulle is glad nie geken in die ontwikkeling van ʼn sakereddingsplan nie.
SAL-werkers dalk teen einde April werkloos
Dít nadat Pravin Gordhan vroeër vandeesweek SAL se versoek om hulp van R10 miljard geweier het.
Covid-19-samevatting: SAL bring meer as 300 SA’ners van Miami terug
Die SAL het Woensdag die eerste keer in meer as 20 jaar weer na Miami gevlieg.
SAL kry nie nog geld; dalk gesluit
“Die staat het die lugredery bankrot bestuur en sluit nou hul mislukking af.”
Gestrande SA’ners oorsee ‘moedeloos’
Talle van dié Suid-Afrikaners gaan onder moeilike omstandighede gebuk.
Afsondering: SAL help buitelandse burgers terugneem
Onderhandelinge met ander lande se regerings is tans aan die gang om SA burgers vanuit ander lande terug te bring.
SAL-hoof tree af, DA voorspel swarigheid
Die DA meen Ramasia se aftrede is moontlik die laaste spyker in die SAL se doodskis.
Covid-19-samevatting: Alle SAL-vlugte nou afgelas
Besoektye by Netcare-hospitale is ook afgeskaf of ingeperk.
SAL kanselleer ook streeksvlugte
“Die opskorting van die internasionale vlugte het daartoe gelei dat die lugredery nie sy normale netwerk kon bedryf nie.”
Covid-19: SAL kanselleer 162 vlugte
Internasionale vlugte sowel as vlugte op die Afrika-vasteland het in die slag gebly.
SAL wil ras gebruik om mense af te dank
“Die SAL is in intensiewe sorg, op die punt om te sterf en dan is hulle steeds meer bekommerd oor rassesyfers as oor die beste vaardighede.”
SAL wil tot helfte van sy werksmag aflê
Die SAL meen om ’n kommersieel lewensvatbare onderneming te bou sal hy sy vloot van 48 vliegtuie tot 19 moet afskaal en die roetes wat hy tans vlieg drasties moet verminder.
Begroting: Nóg miljarde vir SAL, Eskom
Die regering verwag boonop nog meer geld sal nodig wees om die koste van herstrukturering by SAL te dek.