Politieke ideologieë verhoed dat slim ekonomiese besluite geneem word.
Alles vir die sleutelwoord "SAL"
Nóg British Airways vlugte na Kaapstad
Die lugdiens beoog om ʼn totaal van 100 nuwe vlugte oor die volgende vyf jaar in te stel.
Arbeidshof sê oor afleggings by SAL
Die arbeidshof het Vrydag ʼn aansoek deur twee vakbonde, om ʼn interdik te bekom teen afleggings by die Suid-Afrikaanse lugdiens, van die hand gewys.
SAL: Sakeredders sit regering op sy plek
“Die besluite wat ons geneem het, moet die lugredery weer kommersieel en operasioneel volhoubaar maak.”
Regering paai unies oor SAL
Sommige unies het met hofaksie gedreig, sou SAL talle binnelandse roetes afskaf.
SAL staak alle plaaslike vlugte buiten Jhb-Kaapstad
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens staak vanaf 1 Maart 2020 alle plaaslike vlugte vir Durban, Oos-Londen en Port Elizabeth, het die maatskappy se sakereddingspraktisyns Donderdag gesê.
‘Guptas het my probeer omkoop’ – voormalige SAL-baas
Hy het my R500 000 aangebied as ek die kontrak vir McKinsey & Company gee.
Myeni sink ooreenkoms wat SAL kon red
Die ooreenkoms sou SAL glo ‘n jaarlikse wins van R1,4 miljard in die sak bring.
Verbruikersake: Vliegkaartjieversekering vir SAL
Is dit dus nodig om geld te bestee aan reisversekering wat dekking vir jou vliegtuigkaartjie verleen indien die lugdiens waarmee jy vlieg, insolvent verklaar word? Ina Opperman het gaan uitvind.
Nóg SAL-vlugte in Feb gekanselleer
Die SAL het weer vlugte gekanselleer of saamgevoeg weens ʼn lae aanvraag in kaartjiebesprekings vir Februarie.
Ontwikkelingsbank se geld nie vir ‘sinkende staatsinstellings’
Die SAL het reeds digby R16,5 miljard in reddingsboeie die afgelope tien jaar by die Suid-Afrikaanse belastingbetaler gekry.
SA Express eis geld wat SAL skuld
Die redery sukkel al die afgelope twee maande om dié geld te verhaal.
Obsa kom tot SAL se redding
“Obsa het ʼn ontwikkelingsmandaat en dit moenie insluit om ʼn mislukte staatsonderneming soos die SAL regop te hou nie.”
DA eis antwoorde oor ‘geheime reddingsboei’ van R2 miljard aan SAL
Die Demokratiese Alliansie het Sondag gesê hy is besorg dat finansiering, van ʼn onbekende bron, aan die bankrot SAL oorhandig is sodat die lugdiens salarisse kan betaal en verder kan handel dryf.
Eerste internasionale vlug met SAL se nuwe A350
Dié aankondiging volg kort nadat SAL verskeie vlugte gekanselleer het.
Sukkelende SAL kanselleer vlugte
Dié plaaslike en internasionale vlugte word geraak.
Te koop: Nege SAL-vliegtuie
“Die sakereddingsplan is nog nie op ʼn punt waar van bates ontslae geraak kan word nie..”
SAL een van stiptelikste lugrederye ter wêreld
“Kliënte het altyd ʼn keuse en diegene wat kies om met ons te vlieg, besef dat ons ʼn betroubare lugredery is.”
SAL staak vlugte na Mauritius
Vlugte tussen Johannesburg en Mauritius sal dán hervat word.
Eerste handelsvlug van SAL se A350
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die eerste plaaslike handelsvlug onderneem met sy Airbus A350-900.