Dié historiese baken op die dorp sal gouer as later gesloop word om plek te maak vir ʼn moderne woonstelblok.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "saldanhabaai"
Perde help met leierskapsopleiding
Derdejaarstudente by die Militêre Akademie in Saldanha is dit eens dat vyf dae van perd-gesteunde leierskapsopleiding hulle geleer het om meer geduldig te wees, kalm te bly en ’n situasie eers op te som voordat daar opgetree word.
Topspoed vanjaar amper 350 km/h by Saldanha-versnelrenne
Die tweejaarlikse Saldanha Drags (versnelrenne) het weer die afgelope naweek in Saldanhabaai aan die Weskus plaasgevind
Belangstelling in Saldanha Staal kan dalk werksgeleenthede red
Kenners het reeds gemaan die invloed van die sluiting op werkloosheid gaan veel verder strek as bloot net die werknemers van ArcelorMittal wat afgedank word.
Blink idee keer dat rommel in baai spoel
ʼn Ingenieur het met ʼn goedkoop, doeltreffende oplossing gekom vir besoedeling in Saldanhabaai.
ArcelorMittal – Impak op Weskus astronomies
Die sluiting van ArcelorMittal se tak in Saldanha is veel groter as wat aanvanklik berig is, sê ekonome.
Vlieg nou direk tussen Kaapstad en Saldanhabaai
Toeriste kan nou die 146 km tussen Kaapstad en Saldanhabaai in 30 minute per vliegtuig aflê.
Kommer oor ‘mafia-geweld’ in konstruksiebedryf
Die Suid-Afrikaanse Forum van Siviele Ingenieurskontrakteurs het ʼn dringende pleidooi aan die regering gerig om in te gryp teen bendes wat konstruksiepersele teister en dié bedryf as’t ware gyselaar hou.
Zille word verhoed om te praat; Zuma doen niks nie
‘n Groep ondersteuners van die ANC het Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, Donderdag verhoed om tydens die bekendstelling van die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone te praat.
Gestrande walvis gered
‘n Gestrande walvis is Saterdag by die hawe in St Helenabaai, noord van Saldanhabaai, ná ses pogings gered, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.