Sestien persone is Sondag in Brussel en Charleroi in België tydens polisieklopjagte in hegtenis geneem ná terreuraanvalle in Parys vroeër vandeesmaand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Saleh Abdeslam"
Moltreine bly gesluit in Brussel
Die vlak van bedreiging in Brussel, België bly hoog terwyl die soektog na ʼn verdagte, wat sedert die aanvalle op 13 November in Frankryk voortvlugtig is, voortduur.