In ’n besige week op die tegnologiefront is ’n rits nuwe produkte bekend gestel met die oog op die feestyd wat om die draai is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Samsung"
Samsung steek stok in wiel van TV-plunderaars
TV Block is hoofsaaklik ontwikkel om televisiestelle onbruikbaar te maak wanneer dit op ʼn onwettige manier bekom is.
Apple-produkte eersdaags op Samsung TV
Die slimfoonreus Apple het Sondag dié aankondiging gemaak.
Samsung S9 op almal se lippe; dán in SA
Die internasionale vervaardigingsreus Samsung het pas aangekondig dat sy jongste vlagskip-slimfone binnekort in Suid-Afrika bekend gestel gaan word – en luidens beloftes van die vervaardiger is daar weinig wat dié slimfoon nié kan doen nie.
Samsung wil Apple só troef met slimfoon
Apple en Samsung is al vir etlike jare teenstanders – veral in die wêreld van slimfone – en dit kom as geen verrassing nie dat dié reus Apple se jongste slimfoon wil troef.
Samsung Galaxy S8 dán in SA
Samsung wil die vertroue van duisende aanhangers probeer terugwen met die splinternuwe Galaxy S8 en S8 Plus-modelle wat Woensdagaand amptelik bekendgestel is.
Staatskaping: Korea-styl
Die tyd sal leer of korrupsie en staatskaping in Suid-Korea deur hul howe getakel gaan word.
Samsung-wasmasjiene nou ook herroep
Nagenoeg drie miljoen Samsung-wasmasjiene word herroep na talle berigte oor mense wat beserings opgedoen het.
Onttrekking van gevaarlike produkte in SA
Die onlangse debakel, toe Samsung se Galaxy Note 7-fone van die mark onttrek moes word omdat die batterye ontplof het terwyl die foon gelaai word, het verbruikers opnuut laat besef dat dinge selfs in ons tegnologiese eeu skeef kan loop wanneer produkte ontwerp en vervaardig word.
SAL verbied ook Samsung Galaxy Note 7
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het aangekondig dat passasiers nie Samsung Galaxy Note 7-slimfone op die lugredery se vliegtuie mag vat nie.
Samsung-gebruikers moet dadelik Galaxy Note 7-slimfone afskakel
Samsung maan gebruikers wêreldwyd om hul nuwe Galaxy Note 7-slimfone in te ruil weens veiligheidsredes.