Die vakbond NUPSAW het Maandagmiddag bevestig ʼn staking by die San Michele-tehuis vir psigiatriese en gestremde staatspasiënte in Brakpan aan die Oos-Rand is verby.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "San Michele-tehuis"
Tehuis-staking: Pasiënt sterf
“Hoe kom ’n samelewing tot ’n punt waar nie net bejaardes nie, maar ook nou gestremdes gebruik word as die middelpunt van onderhandelinge, die wapen vir jou loongeskille?”
Vrywilligers sit hand by tydens staking by tehuis
“Selfs studente en skoolkinders het waardevolle studietyd opgeoffer om in te spring om te help om vir die pasiënte kos te maak, hulle te voer, te versorg en die kamers en sale skoon te maak.”
Video: Gestremdes aan eie lot oorgelaat weens staking
Noëth het gesê die situasie is soortgelyk aan dié van Huis Davidtsz in Pretoria se middestad vroeër vanjaar waar talle bejaardes in twee voorvalle deur werkers weens loondispute aan hul eie lot oorgelaat is.