Om ’n lewe te kan red, is meer as ’n keuse. Dis ’n verantwoordelikheid. Rol sommer nog vandag jóú moue op en red ’n lewe!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SANBS"
Amper helfte van SA’ners reeds Covid-19 opgedoen
Navorsing deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens wys dat baie meer Suid-Afrikaners reeds Covid-19 opgedoen het as wat die regering se getalle wys.
Vyf noodsaaklikhede om voor Vrydag te doen
Terwyl ons besig is met ons eie dringende lysies, moet ons nie vergeet van die mense en instansies om ons wat in ʼn tydperk van isolasie baie meer uitgelewer gaan wees nie.
Bloedvoorraad bereik kritieke laagtepunt
“In die noordelike gedeelte van Gauteng het ons tans minder bloed beskikbaar as wat die daaglikse vraag na bloed is.”
ATKV-oorde en SANBD vat hande vir skenkersplan oor Kerstyd
ATKV-oorde gaan vanjaar sy Kersbydrae maak deur ʼn bloedskenkingsprojek by al sy oorde landswyd van stapel te stuur.
Word deel van die #3000unitsaday-veldtog
Met Moedersdag wat hierdie naweek gevier word wil die SANBS potensiële bloedskenkers herinner dat moeders van die mees algemene gebruikers van bloed is weens komplikasies wat dikwels tydens geboorte voorkom.
SANBS het dringend bloedskenkers nodig
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) ervaar tans ’n tekort aan bloed en moedig alle vrywilligers aan om so gou as moontlik by hul naaste bloedbank uit te kom.
Luister: Skenk bloed en red meer as een lewe hierdie Paasnaweek
Daar is geen plaasvervanger vir bloed nie en met die Paasnaweek om die draai kan een eenheid bloed tot drie mense lewens red.
Bloedvoorraad is min
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) het Vrydag gesê hul bloedvoorraad is min en doen veral ʼn beroep op nuwe skenkers of mense wat lanklaas bloed geskenk het, om die naweek bloed te skenk.