Die bekroonde skrywer PG du Plessis het sy 80ste verjaarsdag saam met ʼn paar bekendes en aanhangers tydens ʼn spesiale verjaarsdagkonsert gevier.
Alles vir die sleutelwoord "Sandra Prinsloo"
Helpende Hand se eerste motorfietstak, Zetske van Pletzen praat oor wintermodes en Sandra Prinsloo gesels oor PG du Plessis
Johan Boning gesels oor Helpende Hand se eerste motorfietsryerstak, Zetske van Pletzen vertel ons van haar modereeks vir die winter en Sandra Prinsloo praat oor die skrywer, PG du Plessis.
Video: Prinsloo, Semenya met Nasionale Ordes vereer
Verskeie Suid-Afrikaners is op Vryheidsdag vereer met die land se hoogste toekennings. Hulle het, tesame met buitelanders wat teen apartheid gestry het, by die presidensiële gastehuis hulle nasionale ordes ontvang.
Land se hoogste eer aan Sandra Prinsloo toegeken
Die bekroonde aktrise Sandra Prinsloo ontvang Sondag ʼn Nasionale Orde van pres. Jacob Zuma, die hoogste toekenning in Suid-Afrika.
Allegaartjie 2 – Program 100
Ons vertel jou meer van Akademia se sakeplan-kompetisie. Allegaartjie kuier verder by Sandra Prinsloo en Alexa Strachan en gesels met Nicholis Louw oor sy gospel-album.
5 Minute met Sandra Prinsloo en Alexa Strachan
Alexa Strachan en Sandra Prinsloo het ‘n draai in Draadloos se ateljee kom maak en ons het hulle uitgevra oor ʼn paar gunstelinge en wou weet of hulle rooibostee bo rooiwyn verkies.
Allegaartjie 2 – Program 95
Ons gesels met Gera Phielix oor haar eenvrouvertoning wat aansluit by die Groot Trek. Sandra Prinsloo en Alexa Strachen gesels oor hulle produksie, “Oscar en die Pienk Tannie” en die sangeres Zurilda is ook in die ateljee.