Daar is glo klagtes van bedrog teen die ma en dogter in onder meer Kaapstad, Phoenix, Alberton, Douglasdale, Sandton en Pietermaritzburg.
Alles vir die sleutelwoord "Sandton"
Man val na sy dood in Sandton
ʼn 41-jarige man is Donderdagmiddag op ʼn bouperseel in Sandton in Johannesburg dood.
Bekende spreker se man sterf in huisbraak
“Ek is platgeslaan deur die nuus dat Simon in die vroeë oggendure deur rowers vermoor is. So sinneloos en so tragies.”
Nóg ʼn Jhb-huisbraak eis ʼn lewe
Die 55-jarige man het glo ʼn hartaanval gehad ná die aanval.
Stigter van ontmoetingswebwerf spring na sy dood
“Ons is hartseer en wil ons innige meegevoel met sy familie en vriende betuig.”
Sandton-polisiebeampte verkrag stiefdogter
“Ons is tevrede met die vonnis, aangesien geregtigheid vir die slagoffer geskied het en die roofsugtige figuur uit die samelewing verwyder is.”
Voertuie in Sandton glo met petrolbomme gegooi
“Mense wat hulle skuldig maak aan geweld en intimidasie, sal vervolg word.”
Rowers het man van bank agtervolg voor Sandton-skietery
Vier rowers het ʼn man Dinsdag van ʼn bank agtervolg voordat hulle hom by ʼn verkeerslig in Sandton doodgeskiet het.
Jhb-vrou dood, man kritiek ná motor in hul inploeg
Die egpaar was minute vroeër in ʼn klein botsing betrokke, en het daarom van die pad afgetrek en uit die motor geklim.
Kleuter verdrink in visdam
ʼn Kleuter het Woensdag in ʼn visdam by haar huis in Morningside, Sandton, verdrink.
Skinstad en Byrne help geld insamel vir rugbybeseerdes
Die Chris Burger-Petro Jackson-rugbyspelersfonds het Maandagaand by die Maslow-hotel in Sandton, Johannesburg, ʼn geldinsameling ten bate van dié stigting, aangebied.
[Foto’s] Arnold Classics moet inspireer, sê Schwarzenegger
Die Arnold Classics, ʼn inisiatief deur Arnold Schwarzenegger om fiksheid, liggaamsbou en sport te bevorder, het die naweek by die Sandton-konfensiesentrum in Johannesburg plaasgevind, en dié gewilde akteur en fiksheidsghoeroe was ook teenwoordig.
[Foto’s] ‘VVV-ongeluk’ in Sandton laat motoriste kopkrap
Talle motoriste het Dinsdagoggend foto’s op Twitter gelaai van ʼn vreemde vlieënde voorwerp (VVV) wat glo in Sandton neergestort het.
Ouers in huis geskiet toe hulle dogter (8) beskerm
ʼn Ouerpaar van Sandton, Johannesburg, is Woensdag in hul huis geskiet toe hulle hulself en hul agtjarige dogter teen ʼn groep gewapende rowers wou beskerm.
Man skiet kollega in Sandton dood
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo Vrydag ʼn kollega by sy werkplek in Wynberg, Sandton in Johannesburg doodgeskiet het.
Verdagte pakkie by Sandton Gautrain-stasie
Bedrywighede is Dinsdag by die Gautrain-stasie in Sandton ontwrig toe ʼn verdagte pakkie opgespoor is.
Nóg ʼn selfoonwinkel beroof
ʼn Selfoonwinkel by die Benmore-winkelsentrum in Sandton, noord van Johannesburg, is Donderdag beroof.
Video: Wêreldorgideeskou kom na SA
Byna 80 000 mense word vandeesweek by die Sandton-konvensiesentrum verwag vir die 21ste Wêreldorgideeskou.
Man sterf in motorfietsongeluk
ʼn Motorfietsryer is Vrydagaand dood na ʼn botsing in Bryanstonrylaan in Sandton, Johannesburg.
Valke ontken klopjag was op “verkeerde huis”
Die Valke het Woensdag ontken dat hulle op die verkeerde huis in Sandton toegeslaan het tydens ʼn operasie teen onwettige diamanthandel.