“Dit was die moeilikste boek wat ek nog ooit geskryf het. Trouens, ek wou in ʼn stadium net alles uitvee en tou opgooi.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sanlam"
Wenners van Sanlampryse vir Jeuglektuur bekend gemaak
Die wenners van vanjaar se Sanlampryse vir Jeugliteratuur is gisteraand by Exclusive Books in Hyde Park Corner, Johannesburg, bekend gemaak.
FNB help FirstRand om stewige vertoning te lewer
FNB, die kleinhandelbank in die FirstRand Group, het ’n stewige vertoning gelewer om die groep te help om kop bo water te hou.
Ikoniese Suid-Afrikaanse kuns uitgestal
“Die Suid-Afrikaanse landskap het vele veranderinge oor die afgelope 100 jaar ondergaan en kuns is een van die mees getroue barometers wat dié reis dokumenteer.”
Oud-Sanlam-adviseur gevonnis
Die adviseur is in hegtenis geneem ná ’n ses jaar lange ondersoek oor bedrieglike bedrywighede by Sanlam se Ceres-tak tussen Augustus 2007 en Januarie 2010.
Maatskappynuus: Naspers onder druk en Sanlam brei uit
Die aandele van die tegnologie- en mediamaatskappy Naspers, het vandeesweek onder kwaai druk gekom en nóg ’n maatskappy wat in Kaapstad gehuisves is, se uitbreidingsplanne het goed gevorder.
Staatmakermaatskappye toon goeie winste
Ofskoon Suid-Afrika ’n resessie betree het, het van sy staatmakermaatskappye goeie winste in dié periode aangeteken. Dit ondanks uitdagings wat handelstoestande bemoeilik het.
‘Vroue verdien minder, maar betaal meer’
Al hoe meer vroue maak kapsie teen die feit dat hulle meer as mans vir sekere produkte betaal “net omdat hulle vroue is”.
Makelaar vas oor bedrog, vervalsing
Francois Labuschagne (49), ʼn voormalige versekeringsmakelaar van Sanlam, het Dinsdag vlugtig in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Bellville verskyn op aanklag dat hy die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (FAIS) oortree het.
Wys jou staal met die Sanlam Prys vir Jeuglektuur
Is jy ʼn kranige storieverteller? Inskrywings vir die 2017 Sanlam-prys vir jeuglektuur het pas geopen. Dié kompetisie is oop vir inskrywings in al 11 amptelike tale en bied opkomende skrywers die geleentheid om erkenning vir hul werk te kry.
Uitskot by Sanlam-hoofkantoor uitgegooi
Drie mense, vermoedelik lede van die Economic Freedom Fighters (EFF), is in hegtenis geneem nadat betogers Vrydag menslike ontlasting by Sanlam se hoofkantoor in Bellville, Kaapstad, uitgegooi het.
PTA-landmerk vir “ʼn appel en ʼn ei” verkoop
Roux Shabangu se Sanlam Middestad-gebou in Pretoria is Woensdag vir ʼn skamele R66 miljoen op ʼn veiling verkoop.
Man gevonnis vir Sanlam-moord
‘n Man van Mpumalanga wat sy eksmeisie voor haar kollegas doodgeskiet het, is Vrydag tot 30 jaar tronkstraf gevonnis.
Vukela kry trekpas oor omstrede polisie-huurkontrak
Sam Vukela, die waarnemende direkteur-generaal van die departement van openbare werke, het Woensdag die trekpas gekry omdat hy “geen berou” getoon het vir sy rol in die omstrede R500 miljoen polisie-huurkontrak nie, het The Star Donderdag berig.