Dié vier is Woensdag aangekeer nadat die polisie inligting oor vermoedelik gesteelde vee opgevolg het en later talle huise in die woonbuurt Boitumelong by Bloemhof deursoek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sannieshof"
Aanvaller hoor sy lot ná wrede plaasaanval
Blackie van den Berg (62) is verlede jaar op haar plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes oorval, erg aangerand en verkrag.
Klagte oor riool in strate
“6 400 000 liter se riool moet skoongemaak word.”
Sannieshof-plaasaanval: Vonnis verwelkom
BC Greyling, sy vrou, Marlette, en sy ma, Magdaleen Greyling, is in Mei verlede jaar in hul huis op hul plaas naby Sannieshof oorrompel.
Sannieshof-plaasaanval: Verdagte skuldig op alle aanklagte
Nóg een van die ses verdagtes wat verlede jaar in hegtenis geneem is in verband met ʼn plaasmoord naby Sannieshof in Noordwes waartydens ʼn 59-jarige man doodgeskiet is en sy vrou erg gewond is, is Vrydagoggend skuldig bevind aan moord.
Vrou se ‘verkragter’ weer vas
“ʼn Man wat op ʼn plaas werk het die verdagte herken en die polisie ontbied.”
Twee in hof ná wrede NW-plaasaanval
Twee mans, onderskeidelik 21 en 24 jaar oud, verskyn na verwagting vandag (Maandag) in die Delareyville-landdroshof in verband met die wrede aanranding en verkragting van Blackie van den Berg (61) op haar plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes.
Vrou wreed aangeval op plaas
ʼn 61-jarige vrou is op ʼn plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes aangeval.
Sannieshof-plaasaanval: Ses weer in hof
Ses verdagtes verskyn weer Vrydag in die Delareyville-landdroshof op aanklag van moord, poging tot moord en huisbraak ná ʼn plaasmoord by Leeukuil-plaas naby Sannieshof in Noordwes.
[Foto’s en Video] Betogers maak amok in Sannieshof
Sakeondernemings en skole is Dinsdag vir inwoners en leerders se veiligheid gesluit nadat honderde betogers na die eens rustige Noordwes-dorpie, Sannieshof, aangery is.
Ses in hof ná plaasmoord
Ses verdagtes verskyn Maandag in die Delareyville-landdroshof op aanklag van moord, poging tot moord en huisbraak ná ʼn plaasmoord by Leeukuil-plaas naby Sannieshof in Noordwes.
Ses vas ná Sannieshof-plaasmoord, boervrou ontslaan
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die plaasmoord Dinsdagaand in die Biesiesvlei-omgewing naby Sannieshof in Noordwes.
Boer voor vrou, ma afgemaai
Daar was eers ʼn harde slag en toe storm drie mans in donker klere skielik die Greyling-egpaar se plaashuis binne en skiet die man trompop voor sy vrou en bejaarde ma dood, sonder om ʼn woord te sê.