Veldbewaarders in die Krugerwildtuin probeer om ʼn luiperd op te spoor wat vandeesweek in die Berg-en-Dal-ruskamp gewaar is.
Alles vir die sleutelwoord "SANParke"
‘Stroop’ skenk jongste kontantprys aan honde-eenheid
Bonné de Bod en Susan Scott, die filmmakers van die bekroonde wildlewe‑dokumentêr “Stroop: Journey into the Rhino Horn War”, het besluit om die kontantprys van hulle jongste toekenning aan die veldwagters en honde-eenheid van die Krugerwildtuin te skenk.
Vyf vas na renosterkarkasse in wildtuin gevind is
Die inhegtenisnemings het gevolg nadat daar op renosterkarkasse afgekom is wat met gras en takke bedek is.
Toeris sterf ná kameelperd op voertuig val
“Ons doen dus ʼn beroep op mense om nie oor die voorval te spekuleer nie en die reg sy gang te laat gaan.”
Vlieërplankryers uit die water gejaag weens permitte
Eienaars van Langebaan-vlieërplankskole was vandeesweek moedeloos ná SANParke hul permitte om in die strandmeer onderrig te gee, teruggetrek het.
Man neem glo eie lewe maande ná vrou se dood
Kollegas het op sy liggaam afgekom waarna die polisie ontbied is.
SANParke, vakbonde sluit ooreenkoms
Geen beplande protesoptrede sal dus Vrydag voortgaan nie.
SANParke-werkers gaan vir een dag staak
SANParke het Maandag aangekondig dat van hul parke Vrydag gesluit sal wees weens ʼn beplande staking.
Hospersa dreig met staking by SANParke
Die vakbond Hospersa het gedreig dat hulle landswyd by SANParke gaan staak ná loononderhandelings by die toerismereus vasgeval het.
Opedae dán oor nuwe Addo-olifantpark-marienegebied
Die beplanning vir sommige van die gebiede het reeds in 2006 begin, soos in die geval van die Addo-olifantpark-marienegebied.
Slag teen stropers in Krugerwildtuin
Sanparke het gesê in ʼn onverwante voorval is die karkas van ʼn buffel, wat met gif bestrooi is, in die omgewing van Vlakteplaas gekry.
Oliestorting in PE onder beheer; pikkewyne steeds sleg geraak
“Dit is uiters betreurenswaardig dat, ondanks al ons pogings, mariene wildlewe en veral bedreigde spesies soos die Afrika-pikkewyn, seergekry het.”
Nuwe beskermde mariene gebiede afgekondig
Beplanners en prokureurs het vyf jaar bestee om die vorm, grootte en regulasies vir die MPA’s te ontwikkel en vele toegewings is aan alle kante gemaak om uiteindelik ʼn ooreenkoms te bereik.
Foto’s: Sewe na hospitaal ná dek meegee
SANParke sê hy is besig met ʼn ondersoek om vas te stel wat gelei het tot die gedeeltelike ineenstorting van die houtdek.
Voormalige veldwagter vas vir stropery
SANParke het die inhegtenisneming as ʼn groot deurbraak in die stryd teen renosterstropery bestempel.
12 stropers vas in wildtuin
Twaalf vermeende stropers is die afgelope paar weke in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
Vier vas oor stropery in wildtuin
Vier vermeende stropers, insluitend ʼn SANParke-werknemer, is Vrydag in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
Veldwagters vas oor renosterstropery
“Dit is altyd baie hartseer wanneer jou eie personeel betrokke raak.”
Agt vermeende stropers in Krugerwildtuin vasgetrek
“Ons doen ʼn beroep op stropers om die risiko om gevang te word op te weeg. Ons kan hulle verseker die strop trek al hoe nouer om hulle nekke.”
Wildtuinbesoekers oor trop leeus gewaarsku
“Dié trop leeus se gedrag is kommerwekkend en mag ʼn gevaar vir besoekers inhou.”