“Ek dink almal by die skool is verlig. Die leerders is baie erg oor haar.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sans Souci"
Hofsaak teen oudleerling van Sans Souci uitgestel
Die saak teen ʼn 16-jarige oudleerling van die Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad wat daarvan beskuldig word dat sy ʼn onderwyseres aangerand het, is Maandag in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad uitgestel.
Ma eis groot bedrag ná onnie kind klap
Die ma van die oudleerling van die Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad wat glo deur ʼn onderwyseres geklap is, eis nou ‘n groot bedrag in skadevergoeding.
Onnie keer terug na skool ná klap
Die skool se beheerliggaam het sy ondersoek na die voorval afgehandel en sy bevindings gemaak.
Leerling hof toe na onnie haar klap
Volgens die meisie se regsverteenwoordigers word die voorval as ʼn onderonsie tussen die onderwyseres en die leerder afgemaak, maar is dit eerder “misbruik van mag en die boelie van ʼn leerder wat nie in ʼn posisie was om haarself te verdedig nie”.
Video: Onnie én leerder geskors ná klap
“Albei is deur die skoolbeheerliggaam in kennis gestel dat dissiplinêre stappe teen hulle gedoen word.”
Ondersoek ná onnie leerder klap
Op die video kan gesien word hoe die onderwyseres die leerder ʼn oorveeg gee, klaarblyklik oor ʼn selfoon en die taal wat die leerder in die klas gepraat het.