Drie jaar na die groot aardbewing en tsunami die Fukushima-kernkragaanleg in Japan beskadig het, toets aktiviste nou die seewater by Kalifornië se Santa Cruz vir bestraling. Santa Cruz se hawe is deur die tsunami beskadig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Santa Cruz"
Groot aardbewing skud aarde uit “sluimering”
Die aardbewing van 8 op die momentmagnitudeskaal wat die Santa Cruz-eilande noord van Australië vanoggend vroeg geskud het, was die sterkste tot dusver vanjaar.