Onderwysers moet deesdae nie net meer oor uitstekende vakkennis beskik nie, hulle moet ook kultureel sensitief, polities intelligent en sosiaal buigsaam wees.
Alles vir die sleutelwoord "SAOU"
Godsdiens in skole: Beheerliggame gaan nie appelleer
Die ses skole wat by die onlangse hofsaak oor godsdiens in skole betrokke was, het besluit om nié teen die hof se bevinding te appelleer nie.
Solidariteit tree toe as vriend van die hof in skole-godsdienssaak
Dit is vir Solidariteit uiters belangrik dat openbare skole die vryheid moet hê om ʼn Christelike karakter te kan kies. “Hierdie geloofsuitgangspunt is Grondwetlik moontlik, prakties uitvoerbaar en speel ʼn belangrike rol in die sukses van talle skole in die land.”
Nog ʼn wending in die skolegodsdienshofsaak
Die hoofbestuur van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU) het Vrydagoggend besluit om as vriend in die hofsaak oor die behoud van godsdiens in skole te onttrek.
“SAOU neem nou ander standpunt in,” maan Solidariteit in brief aan hoofde
Indien die SAOU-hoofde met hierdie nuwe standpunt, soos vervat in hul hofstukke volhard, gaan die geskiedenis hulle hard oordeel as die leierskap wat die einde van Christelike onderwys in Suid-Afrika help bewerkstellig het.
Godsdiens in skole: “CSV, opening met gebed sal iets van die verlede wees”
ʼn Voormalige skoolhoof van Hoërskool Linden het Vrydag ʼn ope brief aan sowat 2 000 onderwysers gestuur waarin hy sy kommer uitspreek oor die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) se jongste hofstukke in die hofsaak oor godsdienspraktyke in skole.
Ons verwerp Chris Klopper van die SAOU se standpunt dat godsdiens in skole ongrondwetlik en onwenslik is
Hierdie skrywe is belangrik vir onderwysers, maar ook vir ouers en die algemene publiek. Ons wil op groot skaal wys dat Chris Klopper se standpunt nie die algemene standpunt is nie.
‘Tot 30% van onderwysers voel onveilig in skole’
Die provinsiale en nasionale departement van basiese onderwys doen weinig om onderwysers en skoolhoofde met die dissipline-krisis in skole te help.
Aparte eksamen vir Afrikaanse matrieks
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) ondersoek die moontlikheid van ’n internasionaal erkende, afsonderlike Afrikaanse matriekeindeksamen, het Beeld Dinsdag berig.