“Alle provinsiale polisiekommissarisse sal deur die nasionale kommissaris opdrag gegee word om enige provinsiale taalopdrag, wat in stryd met nasionale beleid is, terug te trek.”
Alles vir die sleutelwoord "SAPD"
Polisiebeampte deur dieseldiewe doodgeskiet
“Die beamptes het ʼn U-draai gemaak en die tenker voorgekeer. Drie mans het uit die tenker geklim en op die beamptes losgebrand.”
Polisiebeampte en sy gesin vermoor
Die beampte, sy vrou en twee van sy drie kinders is noodlottig gewond en op die toneel dood verklaar.
Konstabel vermoor glo vriend, verloofde
Die konstabel, verbonde aan die Bishopstown-polisiestasie buite Pietermaritzburg, het hom Maandag aan die polisie oorgegee.
Polisiekaptein, nog twee vas vir omkopery
“Die drie word daarvan beskuldig dat hulle 13 beweerde ongedokumenteerde mense glo ure lank in ʼn polisievoertuig aangehou en omkoopgeld van R10 000 vir hul vryheid geëis het.”
Gautengse polisiebeampte in huis vermoor
Ao. Anton Seeber het geslaap toe gewapende mans Donderdagaand by sy huis ingebreek het.
Man ondervra ná moord op polisiekonstabel
ʼn 33-jarige polisiekonstabel is Sondagoggend dood aangetref in Lwandle by die Strand in die Wes-Kaap.
SA speurders: ‘Te veel werk, te min waardering’
“Een lid is tans in ’n psigiatriese inrigting en ons bevelvoerder ly aan angs en uitbranding. Ons word elke dag in ʼn oorlog gedwing, maar ons kry nie ammunisie om die stryd te voer nie.”
Ses vas ná moord op polisiebeamptes
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op twee polisiebeamptes in afsonderlike voorvalle die afgelope week.
Polisie gekap oor Charl Kinnear-verslag
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se gebrek aan optrede oor aanbevelings in die Charl Kinnear-verslag laat vrae oor ’n moontlike toesmeerdery ontstaan.
Twee polisiebeamptes in Boksburg vermoor
’n 29-jarige konstabel en ’n 45-jarige sersant is Donderdagaand in Boksburg aangeval en vermoor.
Polisievrou, haar man in motor geskiet
ʼn Polisiebeampte is dood en haar man gewond nadat hulle in hul motor geskiet is toe hulle by hul huis in Motherwell in die Oos-Kaap stilgehou het.
‘Misdadigheid onder polisielede in Noordwes skokkend’
“Die erns van die misdadigheid is kommerwekkend. Dit sluit in poging tot moord, sakeroof, korrupsie, verkragting, ontvoering en diefstal.”
Nuwe drukgroep het plan vir WK-misdaad
Misdaadkenners het die stigting van die groep verwelkom, maar sê dit is onwaarskynlik dat hulle daarin sal slaag om die afwenteling van polisiemagte te bewerkstellig.
Bek-en-klouseer-verbod val uitmekaar
“Elke staatsamptenaar kry ʼn salaris aan die einde van die maand. Vee-eienaars gaan nie aan die einde van die maand ʼn salaris kry nie.”
Polisiekonstabel skiet twee dood, neem eie lewe
ʼn Polisiebeampte van Limpopo het Woensdag twee mense doodgeskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
‘Cele se wanbestuur strem misdaadbekamping’
Die kwessie rakende die afwenteling van die polisiediens na provinsiale vlak is ook weer tydens die imbizo geopper. Cele het in reaksie hierop gesê dit is nie hy wat ʼn besluit hieroor kan neem nie, maar dat dit ʼn grondwetlike kwessie is.
Konstabels 4 jaar tronk toe oor omkoopgeld
“Die beamptes het vir die motoris twee opsies gegee – óf hy volg hulle na die polisiestasie en betaal borgtog van R5 000 óf hy gee vir hulle R1 000.”
Polisieman skiet seun dood na hy hom glo vir indringer aansien
’n Polisiebeampte van Durban wat sy seun doodgeskiet het nadat hy hom glo vir ’n indringer aangesien het, sal Dinsdag in die hof verskyn.
Polisiestasie van wapens beroof
Volgens berigte het ses verdagtes op die polisiestasie toegeslaan.