“Ons vertrou nie die regering om te verseker geen korrupsie vind plaas in die proses nie. Ons het te veel voorbeelde wat die teendeel bewys.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Saptu"
Saptu vies oor laat verskaffing van entstof
Die DA het intussen gesê hy neem met kommer kennis van ʼn voorstel dat van die eerste mense wat moontlik entstof teen Covid-19 in Suid-Afrika kan ontvang, veroordeelde gevangenes is.