Die Suid-Afrikaanse Polisie-Unie (Sapu) het vandeesweek die nuwe polisiehoofde gekritiseer en gesê dié aanstellings is bloot “begunstigingstoekennings” vir diegene wat lojaal aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sapu"
10111-staking opgeskort
Die staking deur personeel by die polisie se 10111-inbelsentrums is opgeskort.
‘Minister moet ingryp’ in staking van 10111-personeel
“In ag genome dat nie minder nie as agt plaasmoorde in die afgelope maand gepleeg is en die land ’n oorhoofse misdaadkrisis in die gesig staar, is dit uiters kommerwekkend dat só ’n staking beplan word.”
10111 se personeel gaan staak
Personeellede van die polisie se 10111-noodlynsentrum begin Dinsdag met ʼn staking om salarisverhogings te eis.
Kommer oor ondersoek na Phiyega sloer
Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, is reeds in Oktober 2015 met volle betaling geskors hangende ʼn ondersoek na haar bevoegdheid om haar amp te beklee.
‘Polisie moet kan skiet voor hulle doodgeskiet word’
Die polisievakbond Sapu het die onlangse vlaag voorvalle van polisiebeamptes wat doodgeskiet is veroordeel en versoek dat ʼn artikel van die Strafproseswysigingswet hersien word.