Pakistan se kaptein, Sarfraz Ahmed, is deur die Internasionale Krieketraad oor die vingers getik vir sy gewraakte kommentaar in die eendagreeks teen Suid-Afrika.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sarfraz Ahmed"
Faf: ‘Ons het hom vergewe’
“In Suid-Afrika moet jy versigtig wees wat jy sê … ons is egter seker hy het nie die aanmerking só bedoel nie.”