Daar was die afgelope paar dae sprake dat Suid-Afrikaanse atlete wat medaljes by die Spele gewen het, nie prestasiebonusse sou ontvang nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Saskok"
Vermeende sekspes-afrigter glo op pad na Olimpiese Spele
Een van die afrigters teen wie aanklagte van seksuele mishandeling aanhangig gemaak is, gaan glo atlete na die Olimpiese Spele vergesel.
Saskok skors waarnemende president
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het sy waarnemende president, Barry Hendricks, voorlopig geskors tydens ʼn vergadering Woensdagaand.
Spertyd vir kommentaar op nuwe sportwet verleng
Groot onduidelikheid het aanvanklik geheers oor die spertyd vir kommentare op die voorgestelde sportwet.
Politieke inmenging gaan SA sport ‘duur te staan kom’
Die wetsontwerp is hoogs omstrede en plaas die minister sentraal in enigiets wat met Suid-Afrikaanse sport verband hou.
Minister moet ingryp in Saskok se uitsluiting van roeiers
Veronica van Dyk, die DA se woordvoerder oor sport, het gesê die atlete se agt jaar lange toewyding en harde werk het teleurstellend geëindig weens Saskok se onbillike en onregverdige optrede.
Suid-Afrikaanse roeiers verpletter oor Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaanse roeigemeenskap is ontsteld omdat die nasionale kano-en-kajakspan nie toegelaat word om aan die 2020 Olimpiese Spele deel te neem nie, al het hulle reeds volgens die internasionale standaarde gekwalifiseer.