“Ons geld is weg. Ons balans is maar R4.”
Alles vir die sleutelwoord "Sassa"
Sassa-kontrak van miljoene was onregmatig – OB
Sassa het sowat R280 miljoen aan die tender bestee.
Sassa laat begunstigdes weer in die steek
“Die DA word oorval deur boodskappe en oproepe wat die chaos ontbloot wat in kruidenierswarewinkels ervaar word.”
Dié toelae nie meer by Poskantoor beskikbaar
Die besluit is geneem om lang toue en groot groepe mense by poskantore te voorkom.
Laat maatskaplike toelae ‘klap in gesig’ vir begunstigdes
“Miljoene desperate begunstigdes maak op die toelaes staat omdat dit hul enigste bron van inkomste is.”
DA wil MRK toe oor Sassa-probleme
Dit is glo ʼn opdraande stryd vir behoeftiges om hierdie broodnodige toelaes maandeliks in die hande te kry.
Vier Sassa-beamptes in hof vir bedrog
Vier amptenare van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid het na bewering saamgesweer om Sassa uit miljoene te probeer bedrieg.
Amptenare skep geld wat arm kinders moet help
Staatsamptenare ontvang onregmatig kindertoelae, ouderdom en ongeskiktheidstoelaes, wat die staat maandeliks meer as R100 miljoen uit die sak jaag.
Ses in hof vir Sassa-skelmstreke
Die verdagtes het Sassa na bewering bedrieg deur bedrieglike voorskrifbriewe te verskaf waarmee hulle om maatskaplike toelaes aansoek kon doen.
Sassa-betalingspunte weens onluste gesluit
Die kontant-in-transitobedryf het die organisasie laat weet dat geen kontantaflewering sal kan plaasvind terwyl onluste in die land voortduur nie.
Poskantoorwerkers, gevangenes, buitelanders se ‘toelae’ kos SA miljoene
Duisende mense het ook die spesiale R350-toelaag ontvang waarop hulle nie geregtig was nie.
Owerhede tree op teen misbruik van Sassa-kaarte
Die owerhede tree streng op teen mikroleners wat hulpbehoewendes se Sassa-kaarte, wat vir die uitbetaling van welsyntoelaes gebruik word, misbruik.
Byna 40 000 staatsdienswerkers doen aansoek vir R350-toelaag
Die welsynstoelaag is uitsluitlik bedoel vir die mees kwesbare lede van ons gemeenskap en moenie misbruik word deur staatsdienswerknemers wat ʼn maandelikse salaris uit staatskoffers ontvang nie.
Sassa-amptenaar jare ná aanstelling vas oor vals matrieksertifikaat
Die vrou het sedert haar aanstelling meer as R4 miljoen aan jaarlikse salarisse en bonusse onbehoorlik verdien.
Talle vas vir beweerde Sassa-skelmstreke
Die Valke het op verskillende plekke in die Tzaneen-omgewing toegeslaan.
Kommer oor superverspreiding van virus by Sassa-betaalpunte
“Die toue soos dit vandag lyk, kan kwesbare mense blootstel aan Covid-19 en die nuwe virusvariant.”
Sassa verleng betaling van tydelike toelae
Die ramptoestand wat weens Covid-19 afgekondig is, het dit vir talle mense moeilik gemaak om vir gewone toelae aansoek te doen.
Meer as 1 500 by metro ontvang bedrieglik toelae
Meer as 1 500 van dié metro se werknemers het op ’n bedrieglike wyse die spesiale Covid-19-toelaag van R350 of ander maatskaplike toelae ontvang.
Twee met honderde Sassa-kaarte betrap
Daar is op altesaam 495 Sassa-kaarte en 84 bankkaarte beslag gelê.
Vier vas vir korrupsie en afpersing
ʼn Werknemer van die poskantoor in Virginia in die Vrystaat het glo haar bestuurder genader en gevra om 250 Sassa-kaarte met geld te laai in ruil vir vergoeding van R20 000.