“Dié hoogs gerespekteerde individue wat uit die raad bedank het, was nie bereid om hul integriteit op te offer nie.”
Alles vir die sleutelwoord "SAUK"
Podlitiek: NVG se nuwe hoof, staatsinstellings se pampoene, onteiening kry hardloopskoene
Hierdie week bespreek Podlitiek die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, die probleme by Eskom en die SAUK, asook die verslag deur die grondwetlike hersieningskomitee wat deur die Nasionale Vergadering aangeneem is.
SAUK versuim om vaardighede-oudit te lewer
Uitvoerende lede van die SAUK is vir die tweede keer vandeesmaand deur LP’s gekasty toe hulle vir ʼn lewenslyn gepleit het en aangedui het die openbare uitsaaier gaan voort met afleggings.
SAUK doen stappe teen ‘seksuele teisteraars’
Dit nadat daar bewerings was van poste vir seks en dat druk op werknemers geplaas is om gunste te doen in ruil vir werk.
Hlaudi sê hy ‘is toekomstige president van SA’
“Mense sê daar is nie geld in Suid-Afrika nie, maar daar is geld in Suid-Afrika. Ek het dit op praktiese wyse by die SAUK gesien.”
Ons kort net ʼn regeringswaarborg, sê SAUK-raad
Banke is huiwerig om die SAUK met ʼn lening by te staan sonder ʼn regeringswaarborg, het Bongumusa Makhatini, voorsitter van die raad, Woensdag aan LP’s gesê.
‘SAUK binnekort insolvent as iets nie nóú gedoen word’
Die SAUK het vroeër vandeesmaand hul planne bekend gemaak om 981 permanente werknemers en 1 200 vryskutwerkers af te lê.
‘SAUK-werknemers betaal weer die prys vir slegte bestuursbesluite’
Solidariteit het Maandag gesê werknemers moet weereens die spit afbyt vir swak bestuursbesluite en die plundering wat die SAUK lamlê.
SAUK wil 2 000 ontslaan
Dit gaan sy verstand te bowe dat die tesourie bereid was om die SAL en SA Express te red, maar geen maatreëls tref om die SAUK as die openbare uitsaaier te red nie.
SAUK kondig moontlike reuse-afleggings aan
“Dié aksie behoort ʼn besparing van R440 miljoen per jaar tot gevolg te hê, selfs op primêre vlak.”
SAUK se eerste oorsese radiouitsending
Dié uitsending van die eiland af sal steeds ʼn besondere plek vul in die Afrikaans radiogeskiedenis.
Moontlike oortredings in SAUK-dekking oor VBS ondersoek
Die openbare uitsaaier het Saterdag gesê die ondersoek hou verband met die manier waarop die VBS-storie deur die SAUK-kantoor in Polokwane hanteer is.
Kortlys vir SAUK-raad bekend gemaak
Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie het ’n kortlys van 12 mense bekend gemaak om die vier vakante posisies op die SAUK-raad te vul.
SAUK: ‘Moenie aan ons voorskryf’
Die DA het Makhathini versoek dat die SAUK die kommissie se verrigtinge regstreeks op sy gewone kanale en stasies uitsaai.
SAUK oorweeg nog afleggings
Makhathini het gesê die vergoeding van werknemers is een van die SAUK se grootste uitgawes en maak 43% van die bedryfskostes uit.
SAUK verwelkom Motsoeneng-uitspraak
Die SAUK het ʼn netto verlies van R622 miljoen vir die boekjaar 2017-’18 gely.
SAUK kap na Magashule oor afleggings
“Geen persoon, organisasie of entiteit word toegelaat om in te meng by hoe die SAUK-raad sy magte uitoefen nie.”
SAUK wil TV-lisensiegeld verhoog
Die SAUK wil TV-lisensiegeld verhoog om sy inkomste aan te vul.
Nóg ʼn reuseverlies vir SAUK in afgelope boekjaar
Die uitsaaier het gesê hy het ʼn uitdagende finansiële jaar gehad en kontanthulpbronne is tot die maksimum gerek om voortsetting van bedrywighede te verseker.
FW de Klerk en die TV-debuut
“Ek peper hom met die vrae. Maar hy is koelkop en laat hom nie van stryk bring nie. Hy stel Sasol en Suid-Afrika se saak klinkklaar.”