Sedert die begin van die jaar is 33 bevestigde hondsdolheidsgevalle onder diere al aangemeld, asook een 10-jarige seun wat in KwaZulu-Natal dood is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "SAVC"
Ent jou diere teen hondsdolheid in
Hondsdolheid is ʼn dodelike siekte, maar dit is ook 100% voorkombaar. Tog sê die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) sterf daar steeds jaarliks steeds meer as 59 000 mense aan dié siekte, wat van diere na mense oorgedra word.