Verskeie aanvallers het met swaarkaliber-vuurwapens en springstof op die geldwa toegeslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sbv"
Veiligheidswag vas vir transitorooftog
Miljoene rande in kontant is glo tydens die rooftog gebuit.
Gesoek: R4 miljoen én vrou wat glo daarmee in vullissakke wegstap
Die geld is na bewering in ʼn stootwaentjie gelaai waarna die veiligheidswag daarmee verdwyn het.
Noodlyn vir transitorooftogte bekend gestel
“Waardevolle video’s en foto’s wat op die toneel van transitorooftogte geneem word, lei tot inhegtenisnemings.”
Moloto-ongeluk: Transitovoertuig het glo beheer verloor
“Alle pogings word aangewend om die naasbestaandes van die oorledenes op te spoor en in kennis te stel.”
Dodetal styg ná gru-ongeluk op Moloto-pad
ʼn Gepantserde voertuig was een van die voertuie wat in dié botsing betrokke was.
R1 000 000 vir inligting oor transitoroof aangebied
Twee van die transitomaatskappy se wagte is doodgeskiet tydens ʼn rooftog in die Oos-Kaap.
Veiligheidswagte skiet glo omstander dood ná ligte botsing
Drie SBV-veiligheidswagte is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdagmiddag glo ʼn persoon doodgeskiet het ná ʼn ligte ongeluk met hul geldwa in Hillbrow, Johannesburg.
Polisiereservis, drie ander vas oor transitoroof
Die Valke het vier mense in hegtenis geneem in verband met die rooftog by die SBV-transitomaatskappy se kontantsentrum in Witbank, Mpumlanga waartydens nagenoeg R87 miljoen gesteel is.
Transitoroof: Meer as R40 m glo gesteel
Die Valke sê sy soektog na ʼn bende ‘gesofistikeerde rowers’ wat verlede week miljoene rande by die SBV-transitomaatskappy se kontantsentrum in Witbank, Mpumlanga geroof het, gaan onverpoosd voort.
R1 m. beloning vir inligting oor rooftog
Die transitomaatskappy SBV het ʼn reuse beloning uitgeloof na ʼn rooftog Maandag in Witbank, Mpumalanga.
Klopjag op banke se transitomaatskappy
Die militêre polisie het Maandag in Midrand, Gauteng, glo op transitomaatskappy SBV, wat deur Suid-Afrika se vier grootste banke besit word, toegeslaan.