David Wolfromm is die laaste keer lewend by Witsandstrand, naby Scarborough, gesien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Scarborough"
Fotoverbod op verdagte in branderryer-moord
Die 38-jarige slagoffer, wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, was vermoedelik op pad terug na sy motor nadat hy gebranderry het, toe twee mans hom oorrompel het.