Die slagting op Loftus het binne 84 sekondes begin toe die Bulls se eerste van nege drieë gedruk is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Scarlets"
Cheetahs kry hul grootste pak in die kwarteind
Die Cheetahs, wat nie lekker getoer het in hulle eerste seisoen in die Pro14-reeks nie, het Saterdagaand in die kwarteindstryd hulle grootste loesing van die seisoen gekry.
Dis die nuweling Cheetahs teen die kampioen Scarlets
Dis Saterdag die verdedigende kampioen teen die nuweling wanneer die Cheetahs in die kwarteind van die Pro14 teen die Scarlets te staan kom.
Cheetahs se tuis-jagveld eis nog ʼn oorsese slagoffer
Die Cheetahs het hulle derde plek in groep A van die Pro14-reeks behou en is tans sesde uit al 14 die liga se spanne – een van dié verrassings in die reeks wat vanjaar uitgebrei is.
Kings begin goed, maar toe tref die Rooi Geweld hulle
ʼn Verrassend mededingende eerste helfte deur die Kings het die Scarlets en die toeskouers laat regop sit, maar toe het die Pro12 kampioenspan van 2016-’17- losgetrek en amok gemaak.