“Dis moeilik om te erken, maar dalk was Charlize reg. Mense praat deesdae al hoe minder Afrikaans, want hulle sing dit nou.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Schalk Bezuidenhout"
Komediant Schalk Bezuidenhout haak af
Verskeie bekendes en vriende van die paartjie, onder wie die aktrises Simoné Nortmann en Mila Guy, asook musiekmakers soos Karen Zoid en Francois van Coke, het die paartjie op sosiale media gelukgewens.
Die vele kante van Schalk Bezuidenhout
In episodes vyf en ses van die nuwe reeks van ‘Die Byl’ is Schalk Bezuidenhout te sien as die reeksmoordenaar Louw Smith, ’n mimiekkunstenaar met ’n hartseer verlede.
Ontmoet nuwe aanbieder, raadgewer van ‘Op my eish!’
“Ek het lekker gesukkel in die verlede. Ek dink dit maak my juis ’n goeie raadgewer.”
Wat laat die grapjasse skater?
Hulle laat ons gereeld op die verhoog, op die kassie of op die grootskerm skater. Maar wat laat bekendes soos Lizz Meiring, Melt Sieberhagen en Schalk Bezuidenhout lag?
Is daar ʼn toekoms vir aanlyn konserte?
E-konserte word tans dwarsoor die wêreld as ʼn veilige alternatief tot vermaak gebied.
Schalk span tegnologie in vir jongste aanbieding
In dié nuwe aanbieding kielie Bezuidenhout die gehoor se lagspiere deur oorspronklike, komiese liedjies uit te voer terwyl Van der Westhuizen hom op ʼn verskeidenheid musiekinstrumente begelei.
Komediant Schalk Bezuidenhout vra die jawoord
Direk na sy ja gesê het, het Bezuidenhout haar verder verras met al hulle vriende en familie.
Kitsfeite oor die derde seisoen van ‘Hotel’
Het jy al ooit gewonder waar die fiktiewe dorpsnaam Fransenburg vandaan kom? En het jy geweet hoeveel Safta-benoemings dié reeks al gekry het?
Komediante samel ook geld in ná Driehoek-tragedie
Schalk Bezuidenhout en sy grapjasvriende in die vermaakbedryf bied eersdaags twee aanbiedings aan waarvan die totale opbrengs aan die Hoërskool Driehoek geskenk sal word.
‘Kanarie’ maak opslae in die buiteland
Die fliek is gegrond op ware gebeure en is uit die pen van Christiaan Olwagen en Charl-Johan Lingenfelder.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Kanarie’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse musikale oorlogsdrama Kanarie, wat op 19 Oktober landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Komediant se eerste boek nou op die rakke
Die akteur en komediant het al ʼn hele rits televisiereekse, kunstefeeste en internasionale optredes agter sy naam en kan nou ook sy eerste boek van sy doenlysie aftik.
SA komediant maak naam in buiteland
“Ek dink wat die deurslag gegee het, is die feit dat sy my in lewende lywe sien optree het. Agente wil altyd weet hoe jy op die verhoog is en of jou materiaal vars is.”
[Wen] Casper, Schalk en Hannes is ‘3-in-1’
Die Afrikaanse komediante Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer is op 28 Julie in 3-in-1 in Krugersdorp te sien. In dié produksie is dié drie uit drie generasies vir 90 minute sáám op die verhoog.
[WEN] Schalk Bezuidenhout in Atterbury-teater
As jy middel-Junie tydens die langnaweek jouself in Jan Tuisbly se karretjie bevind het jy drie geleenthede om Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies, te sien optree in die Atterbury-teater in Pretoria.
Skaterlag saam met top-komediante op ShowMax
Droog, reguit, vindingryk en verrassend – die Skerpskerts Comedy Festival op ShowMax se humor sal van jou ʼn vroliker mens maak.
Video: Schalk Bezuidenhout aan voornemende komediante: ‘Doen dit net’
In dié video verklap hy wat hom bang maak en watse beroep hy sou volg as hy nié ʼn komediant was nie. Hy gee ook raad vir voornemende komediante.