“Die VF Plus wys mense daarop dat ʼn seeuitsig nie in die Grondwet as voorskrif onderskryf word wat voldoende behuising betref nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Schulphoek"
Seun word steeds vermis ná hy in see verdwyn
Die agtjarige seun wat Vrydag by Schulphoek in Hermanus in die see verdwyn het, word steeds vermis.
Seuntjie verdwyn in see by Hermanus
ʼn Agtjarige seun word vermis nadat hy Vrydag by Schulphoek in Hermanus in die see verdwyn het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
PTA’ner dood, drie beseer ná boot omslaan
ʼn 29-jarige man van Pretoria is Dinsdag dood en drie beseer nadat ʼn katamaran-skiboot sowat 150 m van die kus by Schulphoek naby Hermanus, omgeslaan het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), gesê.