Die dag voor drie lede van die Schütte-gesin brutaal deur ‘n werknemer vermoor is, het hul seun aangebied om die moordenaar te help om verdere opleiding te kry, berig The Witness.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Schütte"
Richmond-plaasmoorde: Man vir waarneming gestuur
‘n 19-jarige man wat skuldig bevind is aan die moorde op die Schütte-gesin op hul plaas in Richmond, KwaZulu-Natal is deur die hooggeregshof in Pietermaritzburg vir sielkundige waarneming gestuur.
3 moorde, 3 grondgrype, 2 aanvalle in KZN: Keer, sê AfriForum
AfriForum het Woensdag ʼn beroep op boere in KwaZulu-Natal gedoen om te begin organiseer en mobiliseer om reg te wees vir grondgrype.
Verdagtes in hof vir Richmond-plaasmoorde
Drie mans wat Dinsdag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem is vir die moorde op Eckard Schütte (76), sy vrou Elizabeth (65) en hul seun Lutz (33) op hul plaas, Springfield naby Richmond, verskyn Woensdag in die dorp se landdroshof.
Polisiekommissaris “bly” oor arrestasies ná Richmond-plaasmoorde
Die provinsiale polisiekommissaris het sy dank uitgespreek dat drie mans in verband met ʼn plaasmoord in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem is.