ʼn Bejaarde vrou van Schweizer-Reneke in Noordwes is Maandag in raaiselagtige omstandighede in haar huis vermoor.
Alles vir die sleutelwoord "Schweizer-Reneke"
Vrou (21) in koma, vier vriende beseer ná motor rol
Huibré van Zyl, ʼn 21-jarige vrou van Schweizer-Reneke in Noordwes, is in ʼn koma nadat die motor waarin sy en vier vriende was Saterdagoggend ongeveer 10 km buite Wolmaransstad gerol het.
Man doodgeskiet tydens ‘rooftog’
ʼn Man is deur die polisie doodgeskiet nadat hy glo betrap is waar hy skape in Schweizer-Reneke in Noordwes wou steel.
Boer skiet verdagtes in sy huis
ʼn Boer van Schweizer-Reneke in Noordwes het Woensdagoggend op vier mans losgebrand nadat hulle op sy plaas oortree en sy skoonma met ʼn vuurwapen aangehou het.
Ondernemings in Schweizer-Reneke sluit weens betoging oor misdaad
Sommige ondernemings in Schweizer-Reneke moes Maandag hul deure sluit nadat inwoners van die Ipelegeng informele nedersetting buite die dorp se hof oor misdaad betoog het.
Duisende kyk video van plaasaanval
Die beeldmateriaal van ʼn plaasaanval wat Maandag deur AfriForum bekendgemaak is, is teen Woensdagoggend meer as 150 000 keer gekyk.
Video oor plaasaanval ís eg, sê AfriForum
AfriForum het Dinsdag gesê beeldmateriaal van ʼn plaasaanval wat Maandag deur AfriForum bekendgemaak is, is eg en daar is geen rede om die egtheid daarvan in twyfel te trek nie.
Video: Sekuriteitsvideo-opname van plaasaanval
Waarskuwing: Die video onderaan die berig mag sensitiewe lesers ontstel.
Casino-paartjie opgespoor
Carien Wilkins (20) en James Viljoen (28), die paartjie van Schweizer Reneke wat amper twee weke vermis is nadat hulle geld by twee casino’s gewen het, is opgespoor en ongedeerd.
Twee steeds vermis ná casino-wen
“Dit is nou ʼn week sedert my dogter vermis geraak het. Die onsekerheid maak my mal. Ek wens net ek weet waar my kind is.”
Seun (12) glo gedwing om vriend te verkrag
ʼn 42-jarige man wat daarvan verdink word dat hy twee seuns verkrag het, het Woensdag in die Schweizer-Reneke-landdroshof verskyn.