Dié drie entiteite het vandeesweek met Scopa vergader om te verduidelik hoekom hulle nie hul jaarverslae vir 2018-’19 ingedien het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Scopa"
Ons sal nie gedreig word nie, sê Scopa-LP’s
Die parlementêre waghond oor openbare rekeninge het Dinsdag gesê hy sal nie “gedreig of verhinder word om sy werk toe doen nie”, in reaksie op ʼn skynbare dreigement van regstappe teen LP’s deur die adjunkminister van openbare werke, Jeremy Cronin.
Ministers se braaigeriewe ruk jou sak
“Ons is van mening dat daar nie van Suid-Afrikaners verwag kan word om dié bedrag geld net vir braaigeriewe vir ministers op te dok nie.”
Transnet-raad moet antwoorde gee
Linda Mabaso, voorsitter van die raad, en haar span sou na verwagting in Desember voor die komitee verskyn het, maar het nie opgedaag nie.
Transnet-raad sal gedagvaar word om voor Scopa te verskyn
Die raad en uitvoerende lede van Transnet sal gedagvaar word om voor Scopa (die staande komitee oor openbare rekeninge in die parlement) te verskyn nadat hulle Woensdag nie opgedaag het nie.