Die leeu het dwarsdeur sy hand gebyt en die infeksie se rooi streep het by sy arm opgestrek. Daar was glo werklike vrese dat hy die hand kon verloor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Scott Baldwin"
Rugbyster deur leeu aangeval
“Hy het sy hande deur die omheining gesteek, die leeu gestreel en toe die gevolge ervaar.”